RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Dinsdag, 17 September 2024 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Bernard van Wyk – hoof van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal Rekordresultate vir OUTsurance: Marthinus Visser – uitvoerende hoof, Outsurance Hyprop sien lewe in sy plaaslike winkelsentrums: Morné Wilken – uitvoerende hoof, Hyprop Investments Sakevertroue op sy hoogste vlak in 5 jaar: Lisette IJssel de Schepper – senior ekonoom, Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER) Hoe kies jy ’n effektetrust?: Jac de Wet – welvaartsbestuurder, PSG Wealth Die trekker wat loop op beesmis: Jaco du Preez – bemarkingsbestuurder, New Holland Suider-Afrika |
|
|
| | | Tegnologie | Beheer ’n rekenaar met jou brein | Ryk van Niekerk | Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor toestelle wat jy met jou denke kan beheer. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 17.65 17 Sep, 17:29 | 0.11 % | EURZAR | 19.62 17 Sep, 17:29 | 0.15 % | GBPZAR | 23.24 17 Sep, 17:29 | -0.14 % | BTCUSD | 61,229.80 17 Sep, 17:29 | 5.64 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 83,033 17 Sep 00:00 | 1.25% | S&P500 | 5,633.09 16 Sep, 0:00 | 0.13% | Dow Jones | 41,622.08 16 Sep, 0:00 | 0.55% | BRENT | 73.38 17 Sep, 17:16 | 1.20% |
|
|
|
| | |
|