In ateljee: Tinus de Jager - Moneyweb Markoorsig: Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Wealth SAL stop binnelandse vlugte maar die regering is nie gelukkig nie: Antoinette Slabbert - joernalis, Rapport Valutareserwes val, maar 'n sterker goudprys help so bietjie: Kokkie Kooyman – portefeuljebestuurder, Denker Capital Beurtkrag sny nou ook selfone af: James de Villiers - joernalis, Business Insider South Africa En kenners antwoord luisteraars se vrae oor persoonlike geldsake: JB Smith - besturende direkteur van Sekoja Capital en diskretionere beleggingsbestuurder & Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Wealth |