RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Maandag, 22 Januarie 2024 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Sasol staan bont op sy jaarvergadering: Omri Thomas – direkteur, Abax Investments Gebruikte voertuie se pryse styg vinniger as nuwes s’n: Faan van der Walt – stigter, WeBuyCars Jou SA burgerskap is veilig selfs al kry jy ’n tweede paspoort: JP Breytenbach – direkteur en senior immigrasiekonsultant, Breytenbachs immigrasiekonsultante Daar is ’n maanresies om Helium 3 te ontgin: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur Instituut vir TegnologieStrategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool |
|
|
| | | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Tinus de Jager | JB Smith, besturende direkteur en portefeuljebestuurder van Sequoia Capital Management en Rita Cool, hoof van individuele advies strategie by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 19.18 22 Jan, 17:49 | 0.83 % | EURZAR | 20.88 22 Jan, 17:49 | 0.80 % | GBPZAR | 24.40 22 Jan, 17:49 | 1.06 % | BTCUSD | 40,633.91 22 Jan, 17:49 | -2.62 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 72,352 22 Jan 00:00 | -0.43% | S&P500 | 4,839.81 19 Jan, 0:00 | 1.23% | Dow Jones | 37,863.80 19 Jan, 0:00 | 1.05% | BRENT | 79.60 22 Jan, 17:35 | 1.61% |
|
|
|
| | |
|