‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Vrydag, 2 Desember 2022
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Senwes se omset groei skerp: Francois Strydom – uitvoerende hoof, Senwes

Hou jou sake-inligting veilig: Ahmore Burger-Smidt – hoof van dataveiligheid en kubermisdaadpraktyk, Werksmans

Kenners antwoord luisteraarsvrae: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth &

Christiaan Wessels – gesertifiseerde finansiële beplanner, Futurum Financial Group (FFG)

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 01 ste Desember 2022
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 01 ste Desember 2022
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Planet Fitness groei van een tak in Benoni tot 48 landswyd
Planet Fitness groei van een tak in Benoni tot 48 landswyd
Ryk van Niekerk
Mannee De Wet, medestigter en besturende direkteur by Planet Fitness gesels oor sy agtergrond, sy loopbaan en wat hy doen om te ontspan.
Die SAID registreer nou self mense vir belasting
Die SAID registreer nou self mense vir belasting
Ryk van Niekerk
Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gesels oor hul inisiatief om self belastingbetalers te registeer en oor die program vir vrywillige openbaarmaking.
Gaan die president bedank en indien wel, wat gaan dan gebeur?
Gaan die president bedank en indien wel, wat gaan dan gebeur?
Ryk van Niekerk
Prof Jannie Rossouw, professor by Wits Besigheidskool en Andre Cilliers, direkteur by Treasury One gesels oor of die president sal bedank, wat hierdie ontwikkeling beteken vir SA en oor wat hulle dink van die markte se reaksie vandag.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.47
02 Dec, 17:22
-0.81 %
EURZAR
18.28
02 Dec, 17:21
-1.40 %
GBPZAR
21.33
02 Dec, 17:21
-1.22 %
BTCUSD
16,944.00
02 Dec, 17:22
0.03 %
Current Value Move %
JSE ALSI
74,323
02 Dec 00:00
-0.93%
S&P500
4,076.57
01 Dec, 0:00
-0.09%
Dow Jones
34,395.01
01 Dec, 0:00
-0.56%
BRENT
86.86
02 Dec, 17:11
-0.26%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · 5 8th Street · Houghton Estate, Gauteng 2196 · South Africa