View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    7 Oct 2022
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Amelia Moorgenrood – aandelemakelaar, PSG Konsult

Staking forseer Transnet om ‘n force majeure te verklaar: Gavin Kelly –  uitvoerende hoof, Road Freight Association

Kenners antwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak Wynand Viljoen – welvaartsbestuurder, Private Client Holdings & Amelia Moorgenrood – aandelemakelaar, PSG Konsult

 

 

       

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 06de Oktober 2022
6 Oct 2022  /  Ryk van Niekerk – Moneyweb LUISTER IN APP
Listen Live Link Steinheist-vervaardiger sê nog baie dokumentêre produksies kom
6 Oct 2022  /  Wim Steyn, stigterlid van Idea Candy gesels oor sy loopbaan, die sake-model van hul Steinheist en Devilsdorp produksies, asook wat hy na- ure doen om te ontspan. LUISTER IN APP
Listen Live Link Rio Tinto gaan ook ‘n reuse elektrsiteit-aanleg in Suid-Afrika bou
6 Oct 2022  /  Werner Duvenhage, die besturende direkteur by RMB gesels oor hul reuse elektrsiteit- aanleg, of hulle enigsins nog afhanklik van Eskom sal wees en wat hierdie projek sal kos. LUISTER IN APP
Listen Live Link Hof beveel Fikile Mbalula om binne 20 dae sy werk te doen
6 Oct 2022  /   Johann Ferreira, uitvoerende hoof van Intercape skets 'n prentjie van die taxi- organisasie aanvalle op Intercape busse en hoe gekoördineerd die anvalle is. LUISTER IN APP
Listen Live Link Transnet se probleme kos die mynbedryf en Suid-Afrika miljarde rande
6 Oct 2022  /  Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal en Vennote gesels oor Transnet se impak op die mynbedryf en oor die bedrywe en maatskappye wat die ergste geraak word. LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.