In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Standard Bank sit sy voet neer oor aantygings dat dit wisselkoers gemanipuleer het: Lungisa Fuzile – CEO, Standard Bank South Africa Die Ontvanger gaan belastinginligting met ander staatsinstellings deel om SA van die gryslys te kry: Ettiene Retief – voorsitter: nasionale-belasting- en SAID komitee, Suid-Afrikaanse Instituut van Professionele Rekenmeesters (Saipa) Daar word 650 000 blikkies Lucky Star per dag verkoop: Neville Brink – Uitvoerende hoof, Oceana Hoe suksesvol is Meta en Ray-Ban se nuwe KI-bril?: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool |