In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Sasol ontevrede oor sy versoek oor swaeldioksied wat van die hand gewys is: Simon Baloyi – uitvoerende vise-president vir energiebedrywighede en tegnologie Copper 360 begin ‘n nuwe mynskool: Jan Nelson – uitvoerende hoof, Copper 360 “Stel meer CAs in die staatsdiens aan”: Mohamed Zakaria (Zak) Sadek – SA vennoot, BDO Dis ‘n voorreg om saam met my pa te werk: Corné Liebenberg – medestigter en direkteur, Laeveld Agrochem |