In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoor van advies, Sasfin Wealth Terreuraanvalle in Mosambiek het wesenlike ekonomiese implikasies vir SA: Leon Van Der Merwe – direkteur, Centurion Plus Growthpoint bou sy eerste hospitaal: Estienne de Klerk – uitvoerende hoof, Growthpoint Kan SA self al die nodige sonpanele vir groenprojekte vervaardig? Ignitius Ramphele – besigheidsontwikkelingsbestuurder, ARTsolar Kripto en belasting: Earle Loxton – uitvoerende hoof & mede-stigter, DCX Capital |