‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 8 Januarie 2025
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk  – Moneyweb

Markoorsig: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen

Tesourie-plan kan belasting op effektetrust-winste verhoog: Dr. Albertus Marais – vennoot, AJM Tax

Suid-Afrika het ’n groot kernkragspeler: Dr. Kelvin Kemm – voorsitter, Stratek Global

Die FIC beboet besighede wat nie gryslys-opgawes inhandig nie: Adv. Jan Augustyn – bestuurder: inspeksie en handhawing Finansiële Intelligensiesentrum

Maak jou huis warm terwyl jy kripto myn: Carel de Jager – groepleier, Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR)

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 7 Januarie 2025
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 7 Januarie 2025
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Reuse daling in kakoa-produksie jaag sjokoladepryse op
Landbou
Reuse daling in kakoa-produksie jaag sjokoladepryse op
Ryk van Niekerk
Kakaopryse het onlangs met 180% gestyg. Pierre le Roux, eienaar van Sengi Kakao gesels oor die impak wat dit inhou.
SA nou ook deel van die koor wat 15% van multinasionale maatskappye se winste wil hê
SA nou ook deel van die koor wat 15% van multinasionale maatskappye se winste wil hê
Ryk van Niekerk
Piet Nel, onafhanklike belastingkonsultant gesels oor Suid-Afrika wat nou ’n internasionale minimum belasting van 15% op groot multinasionale maatskappye gaan hef.
Amsa sluit sy Newcastle-fabriek en die uitkringeffek kan tot 100 000 mense hul werk kos
Amsa sluit sy Newcastle-fabriek en die uitkringeffek kan tot 100 000 mense hul werk kos
Ryk van Niekerk
ArcelorMittal het gister 'n aankondiging gemaak oor die sluiting van sy langstaalbedrywighede. Neels van Niekerk, bestuurshoof van die Internasionale Staalvervaardigers van Suid-Afrika, verduidelik wat dit vir Suid-Afrika beteken.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.89
08 Jan, 17:52
0.99 %
EURZAR
19.45
08 Jan, 17:54
0.62 %
GBPZAR
23.29
08 Jan, 17:54
-0.15 %
BTCUSD
95,257.70
08 Jan, 17:54
-1.37 %
Current Value Move %
JSE ALSI
83,153
08 Jan 00:00
-1.18%
S&P500
5,909.03
07 Jan, 0:00
-1.11%
Dow Jones
42,528.36
07 Jan, 0:00
-0.42%
BRENT
76.86
08 Jan, 17:42
-0.37%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa