In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Suid-Afrikaanse indekse sak terug op die JSE aan die einde van die week: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Tiger Brands kry ‘n nuwe hoof en sy aandeel styg: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital Rhodes verbreed sy sakeskoolaanbieding: Evert Knoesen – MBA kursus koördineerder, Rhodes Sakeskool Maandag is ‘n belastingafsnypunt: Piet Nel – projekdirekteur, Saica Kenners antwoord luisteraarsvrae: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 |