RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Woensdag, 22 Januarie 2025 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Inflasie onder beheer en kan rentekoersverlagings versnel: Elize Kruger – onafhanklike ekonoom Daar is vraagtekens oor Eskom se toetsprojek om munisipaliteite te kry om hul rekenings te betaal: Antoinette Slabbert – senior verslaggewer, Rapport Nóg veranderings van arbeidswetgewing op die horizon: Prof Hugo Pienaar – direkteur van arbeidsreg, Cliffe Dekker Hofmeyer Suid-Afrikaanse besighede en die regering loop deur onder kuberaanvalle: Prof Basie von Solms – navorsingsprofessor in Kubersekuriteit, Sentrum vir Kuberveiligheid, Universiteit van Johannesburg $TrumpCoin sorg vir vuurwerke: Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika |
|
|
| | | | | Wanatu in Afrikaans | Ryk van Niekerk | Wanatu is die eerste Afrikaanse e-vervoerdiens en is verlede jaar gestig. Judith van der Walt, die uitvoerende hoof van Wanatu, gesels oor wat hulle dienste uniek maak. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.51 22 Jan, 17:25 | 0.06 % | EURZAR | 19.29 22 Jan, 17:25 | 0.00 % | GBPZAR | 22.82 22 Jan, 17:25 | -0.16 % | BTCUSD | 104,509.20 22 Jan, 17:23 | -2.16 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 84,655 22 Jan 00:00 | -0.23% | S&P500 | 6,049.24 21 Jan, 0:00 | 0.88% | Dow Jones | 44,025.81 21 Jan, 0:00 | 1.24% | BRENT | 78.38 22 Jan, 17:12 | -1.23% |
|
|
|
| | |
|
͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏