‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 8 April 2025
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal

Waarheen met die RNE?: Dawie Boonzaaier – joernalis, Rapport

GEPF se verhoging-formule onder die vergrootglas: Musa Mabesa – hoofbeampte, Staatspensioenfonds (GEPF)

Kleuterzone se Bougas gesekwestreer: Liesl Peyper – senior joernalis, Moneyweb

Die geskiedenis herhaal homself: Tariewe het ’n groot rol in die Groot Depressie gespeel: Dr Christie Viljoen – senior ekonoom PwC

Watter landbousektore gaan die hardste deur Trump se tariewe geslaan word?: Theo Boshoff – uitvoerende hoof, Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz)

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 7 April 2025
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 7 April 2025
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Absa se wortels strek baie verder terug as wat jy dink
Geskiedenis van Maatskappye
Absa se wortels strek baie verder terug as wat jy dink
Ryk van Niekerk
Jaco le Roux van Absa gesels oor Absa se geskiedenis.
Konsepwetgewing dui steeds daarop dat BTW op 1 Mei styg
Konsepwetgewing dui steeds daarop dat BTW op 1 Mei styg
Ryk van Niekerk
Charles de Wet, uitvoerende bestuurder van ENSafrica, bespreek die nuwe belasting op toegevoegde waarde (BTW).
Minderheidsaandeelhouers ongelukkig oor Amaanat
Minderheidsaandeelhouers ongelukkig oor Amaanat
Ryk van Niekerk
Mahomed Peer, voorsitter van Amaanat Minorities, bespreek minderheidsaandeelhouers se bewerings teen Amaanat Investment Holdings.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
JSE ALSI
84,227
08 Apr 00:00
2.51%
S&P500
5,062.25
07 Apr, 0:00
-0.23%
Dow Jones
37,965.60
07 Apr, 0:00
-0.91%
BRENT
64.16
08 Apr, 17:45
-0.19%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa

 ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏