In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth Watter metroraad se elektrisiteitstariewe is die hoogste? Johan Hopley – senior bestuurder, Impact Meter Services Brandstofpryse styg môre tot die hoogste vlakke ooit! Layton Beard – woordvoerder, Automobile Association Wanneer moet jy die onderliggende beleggings in ‘n langtermynportefeulje verander? Jaco van Tonder – direkteur van adviseursdienste, Ninety One Hoe hoog vlieg die wettige daggabedryf in Suid-Afrika? Nico Kriek – bestuurshoof, Cannabis Compliance Bureau |