RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Wenkbroue lig oor die Reserwebank vir Capitec met R56 miljoen beboet: Kokkie Kooyman – fondsbestuurder, Denker Capital Die private sektor glimlag oor nuwe tariewe om Transnet se spoorlyne te gebruik: Prof. Jan Havenga – emeritus professor: bedryfsingeneurswese, Stellenbosch Universiteit & logistieke raadgewer van die regering en die Wêreldbank Skoolfooie styg met meer as dubbeld die inflasiekoers: Riaan van der Bergh – adjunkhoof Federasie van Beheerliggame van Suider-Afrika (Fedasa) Dié Suid-Afrikaanse entrepreneur soek R245 miljoen by die Franse regering: Nicolaas van den Bergh – eienaar, Redline Breathalysers Microsoft gooi baie geld na nuwe KI-datasentrums: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |
|
|
| | | Current Value | Move % | USDZAR | 18.53 06 Jan, 17:27 | -1.17 % | EURZAR | 19.25 06 Jan, 17:29 | -0.33 % | GBPZAR | 23.19 06 Jan, 17:29 | -0.38 % | BTCUSD | 101,625.30 06 Jan, 17:29 | 3.19 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 84,746 06 Jan 00:00 | 0.04% | S&P500 | 5,942.47 03 Jan, 0:00 | 1.26% | Dow Jones | 42,732.13 03 Jan, 0:00 | 0.80% | BRENT | 77.24 06 Jan, 17:16 | 1.01% |
|
|
|
| | |
|