RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Dinsdag, 29 November 2022 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Chantel Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investment Werkloosheid is minder in die 3de kwartaal: Johann van Tonder – ekonoom vir finansiële welstand, Momentum African Bank maak meer as ‘n halfmiljoen nuwe bankrekeninge oop: Gustav Raudenheimer – finansiële hoof, African Bank Die dieselprys kan met R1.28 sak in Desember: Omri Thomas – beleggingshoof, Abax Investment Daar is kopers vir nuwe huise: Mariena Cloete – streeksverkoopsbestuurder, Ooba Hou emosie uit jou beleggings: Jac de Wet – welvaartsbestuurder, PSG Wealth Dis te nat in die Vrystaat om te saai: Francois Wilken – president, Vrystaat Landbou |
|
|
| | | | | Die OBK wil in die waterstofbedryf belê | Ryk van Niekerk | Prof. Wikus van Niekerk van die Universiteit van Stellenbosch gesels oor hoe ingewikkeld die groen waterstof proses is en of dit as 'n kragbron gebruik kan word. |
|
| |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 16.95 29 Nov, 17:35 | -1.31 % | EURZAR | 17.57 29 Nov, 17:37 | -1.08 % | GBPZAR | 20.36 29 Nov, 17:37 | -0.89 % | BTCUSD | 16,419.13 29 Nov, 17:35 | 1.33 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 73,128 29 Nov 00:00 | -0.33% | S&P500 | 3,963.94 28 Nov, 0:00 | -1.54% | Dow Jones | 33,849.46 28 Nov, 0:00 | -1.45% | BRENT | 86.22 29 Nov, 17:26 | 2.55% |
|
|
|
| | |
|