RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Maandag, 16 September 2024 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Tymebank en Rain nou ARC se swaargewigte: Johan Van Zyl – mede-uitvoerende hoof, African Rainbow Capital Die regering wil na gas en olie in die Karoo soek: Dr Jaco Koch – senior dosent: Geologie, Noordwes-Universiteit Sanral wil die Kaap se snelweë en Hugenote-tonnel opgradeer: Randall Cable –bestuurder: westelike streek, Sanral Die Woordfees nou ’n nie-winsgewende organisasie: Saartjie Botha – direkteur, Toyota Stellenbosch Woordfees Beheer ’n rekenaar met jou brein: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |
|
|
| | | Persoonlike Finansies | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Ryk van Niekerk | Bernard Van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| | Wat is Pravin Gordhan se nalatenskap? | Ryk van Niekerk | Pravin Gordhan het vanoggend gesterf op die ouderdom van 75, professor Jannie Rossouw van Wits se sakeskool gesels oor Pravin se nalatenskap. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 17.64 16 Sep, 15:15 | -0.59 % | EURZAR | 19.64 16 Sep, 15:15 | -0.09 % | GBPZAR | 23.30 16 Sep, 15:15 | 0.07 % | BTCUSD | 58,540.30 16 Sep, 15:14 | -1.75 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 82,055 16 Sep 00:00 | 0.09% | S&P500 | 5,626.02 13 Sep, 0:00 | 0.54% | Dow Jones | 41,393.78 13 Sep, 0:00 | 0.72% | BRENT | 72.95 16 Sep, 15:15 | 1.19% |
|
|
|
| | |
|