In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth Inkomste per capita in Suid-Afrika nou nog laer: Mike Schüssler – stigter en hoofekonoom, economists.co.za Maatskappye moet kyk na buitelandse belastingreëls: Piet Nel – belastingprojekleier, Saica Moody’s wys die vinger na Ekurhuleni en Tshwane: Professor Erwin Schwella – dekaan by die Skool vir Sosiale Innovasie, Hugenote Kollege in Wellington Covid-19 vervroeg veranderinge in die bestuur van mense: Rica Viljoen – vise-president van organisasie-ontwikkeling, Sibanye- Stillwater Die dagga-wetsontwerp bevat min ekonomiese insig: Charl Henning – Fields of Green |