RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Sun International en Peermont se paaie skei oor Mededingingsowerhede te lank sloer: Norman Basthdaw – finansiële hoof, Sun International Is ’n reële rentekoers nie ’n beter teiken vir inflasie nie?: Johann Els – hoofekonoom, Old Mutual Nova staar ’n likwidasie-aansoek in die gesig: Jean-Pierre Tromp – Nova-trustee Aanlyn-verhandeling is ’n riskante opsie om inkomste te verhoog: Robert van Eyden – uitvoerende hoof, Scope Markets Stablecoins is besig om baie vinnig baie gewild te word: Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence |
|
|
| | | | Landbou | Astral kan begin om hoenders teen voëlgriep in te ent | Ryk van Niekerk | Astral Foods het uiteindelik goedkeuring van die departement van landbou ontvang om voëlgriepinentings te begin. Die uitvoerende hoof Gary Arnold verduidelik hoekom dit ’n keerpunt is vir die plaaslike pluimveebedryf. |
|
| | |
|
| | | Current Value | Move % | USDZAR | 17.60 02 Jul, 17:53 | 0.05 % | EURZAR | 20.73 02 Jul, 17:55 | -0.22 % | GBPZAR | 23.97 02 Jul, 17:55 | -0.76 % | BTCUSD | 108,631.60 02 Jul, 17:55 | 2.73 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 96,609 02 Jul 00:00 | -0.31% | S&P500 | 6,198.01 01 Jul, 0:00 | -0.11% | Dow Jones | 44,494.94 01 Jul, 0:00 | 0.91% | BRENT | 67.75 02 Jul, 17:45 | 1.00% |
|
|
|
| | |
|