In ateljee: Ryk van Niekerk - Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – Sasfin Wealth Reserwebank sny rentekoers met een persentasiepunt: Etienne le Roux – hoof-ekonoom, RMB Staatsamptenare kry geen verhogings nie: Prof. Jannie Rossouw – hoof van Wits se sakeskool ARC se rain word oorval na die uitbreek van Covid19: Dr. Johan van Zyl – mede-uitvoerende hoof, African Rainbow Capital Covid19 maak ondernemings sieker as vir mense: Bernard Swanepoel – direkteur van die Kleinsake-Instituut
|